Proverbs 1:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My seun, wandel jy nie saam met hulle op die weg nie; weerhou jou voet van hulle pad:
Afrikaans (NLV) 2011
My seun, met hulle moet jy nie saamgaan nie. Bly ver van die pad waarop hulle loop.
Afrikaans 1933/1953
my seun, gaan nie met hulle saam op die weg nie, hou jou voet terug van hulle pad;
Afrikaans 1983
Moenie met hulle saamgaan nie, my seun, bly van hulle pad af;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My seun, moenie saam met hulle op die pad gaan nie, hou jou voet terug van hulle paaie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My seun, jy moenie dan saam met daardie mense gaan nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jongmens, moet tog nooit met sulke mense meng of met hulle saamwerk nie. Hulle doen altyd wat sleg is.