Proverbs 1:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hulle voete hardloop na die onheil, en maak gou om bloed te vergiet.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle loop agter kwaad aan. Hulle kan skaars wag om iemand te vermoor.
Afrikaans 1933/1953
want hulle voete hardloop na die kwaad en haas hulle om bloed te vergiet;
Afrikaans 1983
hulle is daarop uit om kwaad te doen, hulle wil gaan moord pleeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want na die kwaad hardloop hulle voete; hulle is haastig om bloed te vergiet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want hulle wil verkeerde dinge gaan doen, hulle wil mense vermoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle is altyd haastig om ander seer te maak. Hulle gee nie om om iemand dood te maak nie.