Proverbs 1:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarlik, tevergeefs word die net uitgesprei voor die oë van enige voël.
Afrikaans (NLV) 2011
Wanneer ’n voël sien daar is vir hom ’n wip gestel, dan vlieg hy mos weg.
Afrikaans 1933/1953
want die net word tevergeefs uitgesprei voor die oë van allerhande voëls:
Afrikaans 1983
'n Voël wat 'n net sien wat vir hom gespan is, vlieg nie daarin vas nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, tevergeefs word 'n net uitgesprei, waar elke voël met vlerke dit sien;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer 'n voël 'n vangnet sien wat mense vir hom styfgetrek het, dan vlieg die voël nie vas in die net nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Voëlnet word tog nie voor voëls gegooi nie. Hulle sien dit en vlieg weg.