Proverbs 1:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het op hul eie bloed gelê en wag; hulle loer in die geheim vir hul eie lewens.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar hierdie mense stel vir hulleself ’n hinderlaag op. Hulle soek self na hulle dood.
Afrikaans 1933/1953
so loer hulle op hul eie bloed, hulle lê hulleself voor.
Afrikaans 1983
maar hierdie mense span vir hulleself 'n net, hulle gaan hulle ondergang met oop oë tegemoet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar hierdie manne stel 'n hinderlaag op vir hulle eie bloedvergieting; hulle stel 'n lokval vir hulleself!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar hierdie mense trek 'n net styf vir hulleself, hulle sal in hulle eie net sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Slegte mense is egter anders. Hulle sien nie die net nie en word daarin verstrengel.