Proverbs 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om wysheid en tug te ken; om die woorde van begrip waar te neem;
Afrikaans (NLV) 2011
Die doel van hierdie spreuke is om mense wysheid te leer en hulle te onderrig. Dit sal hulle help om wyse woorde te verstaan.
Afrikaans 1933/1953
om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan,
Afrikaans 1983
Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om vertroud te raak met wysheid en vermaning, om woorde van insig te verstaan;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Spreuke leer vir jou wysheid. Dit leer vir jou om te weet wanneer mense verstandige dinge sê,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al die spreuke wil ons wys hoe om te leef. Dit is bedoel om mense wys en gelukkig te maak. Hierdie spreuke moet jy jou eie maak, want dit wil die volgende doen: