Proverbs 1:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar julle het al my raad verontagsaam en wou niks van my teregwysing hê nie.
Afrikaans (NLV) 2011
My raad het julle geïgnoreer. Julle wou nie toelaat dat julle reggehelp word nie.
Afrikaans 1933/1953
en julle al my raad nie opgevolg en van my teregwysing nie wou geweet het nie,
Afrikaans 1983
Julle het my raad alles in die wind geslaan, julle wou julle nie laat teregwys nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
julle al my raad in die wind geslaan het, my teregwysings nie aanvaar het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle het gemaak of julle nie hoor wat ek alles gesê het nie, julle wou nie dat ek vir julle leer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al my goeie raad oor die lewe het julle in die wind geslaan. Aan my woorde het julle julle nie gesteur nie.