Proverbs 1:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal ook lag oor jou rampspoed; Ek sal spot as jou vrees kom;
Afrikaans (NLV) 2011
Daarom gaan ek lag wanneer ongeluk julle tref. Ek gaan met julle spot wanneer angs julle oorval.
Afrikaans 1933/1953
daarom sal ek ook lag by julle ondergang, ek sal spot as julle verskrikking kom;
Afrikaans 1983
Daarom sal ek lag as die ongeluk julle tref, ek sal met julle spot wanneer die angs julle oorval,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sal ek op my beurt lag oor julle teenspoed, die spot dryf wanneer julle verskrikking kom,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom sal ek ook lag en spot wanneer dit sleg begin gaan met julle, wanneer julle skrik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Omdat julle, dommes, julle eie ondergang bewerk, sal ek julle nog eendag uitlag en met julle spot.