Proverbs 1:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal hulle My aanroep, maar Ek sal nie antwoord nie; hulle sal My vroeg soek, maar My nie vind nie;
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal hulle na my begin roep om hulp, maar ek sal my nie daaraan steur nie. Hulle sal desperaat na my soek, maar hulle sal my nie vind nie.
Afrikaans 1933/1953
Dan sal hulle na my roep, maar ek sal nie antwoord nie; hulle sal my soek, maar my nie vind nie.
Afrikaans 1983
Dán sal julle my roep en ek sal nie antwoord nie, julle sal my soek en my nie kry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Dan sal hulle na my roep, maar ek sal nie antwoord nie; hulle sal my soek, maar my nie vind nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sal julle skree en vra dat ek moet help, maar ek sal nie antwoord nie, julle sal my soek, maar julle sal my nie kry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Dan sal julle skielik by my wil weet hoe om te leef, maar ek sal julle nie sê nie. Vinnig sal julle by my insig soek, maar niks kry nie.