Proverbs 1:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle het niks van my raad gehoor nie; hulle het al my teregwysing verag.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het my raad geïgnoreer. Omdat ek hulle wou reghelp, het hulle my mos verag.
Afrikaans 1933/1953
van my raad nie wou weet nie, al my teregwysinge verag het,
Afrikaans 1983
julle het my raad verontagsaam en elke teregwysing van my geminag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
my raad nie aanvaar het nie, al my teregwysings versmaai het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle wou nie luister na wat ek vir julle sê nie, ek wou vir julle leer, maar julle het gedink dit is onbelangrik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***