Proverbs 1:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sal hulle eet van die vrug van hul eie manier en versadig word met hul eie planne.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle sal moet sluk aan die gevolge van hulle optrede. Hulle sal maar moet saamleef met die gevolge van hulle eie dade.
Afrikaans 1933/1953
daarom sal hulle eet van die vrug van hulle wandel en versadig word van hulle planne.
Afrikaans 1983
Julle sal die vrugte van julle optrede pluk, julle sal van julle eie planne walg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sal hulle die vrug van hulle optrede moet eet, sal hulle genoeg kry van hulle eie planne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nou sal julle swaarkry oor wat julle gedoen het, julle sal baie probleme kry oor julle eie planne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***