Proverbs 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Wyse man sal hoor, en hy sal meer geleerdheid; en 'n man van verstand sal tot wyse raadslae kom.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat selfs hulle wat wys is, luister na die spreuke sodat hulle tot dieper insig kan kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die lewenskuns aanleer
Afrikaans 1933/1953
laat die wyse luister, dan sal hy insig vermeerder, en die verstandige sal verstandige gedagtes verkry,
Afrikaans 1983
Selfs wyse mense kan na die spreuke luister en so tot dieper insig kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die kuns aanleer
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
– 'n wyse sal luister en geleerdheid vermeerder, en 'n verstandige sal leierskap verwerf –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wyse mense moet ook luister na die spreuke, sodat hulle nog meer sal weet. Verstandige mense moet leer,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit wil die gelowiges wat klaar weet hoe om reg te leef, nog meer kennis gee en vir dié wat reeds insig het, nog meer lewensvaardighede.