Proverbs 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om 'n spreekwoord en die uitlegging te verstaan; die woorde van die wyses en hulle donker woorde.
Afrikaans (NLV) 2011
om die spreuke en sinspelings, die woorde en raaisels van wyse mense te begryp.
Afrikaans 1933/1953
om 'n spreuk en beeldspraak te verstaan, die woorde van die wyse manne en hulle raaisels.
Afrikaans 1983
om spreuke en sinspelings, woorde en raaisels van wyse mense te begryp.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om 'n spreuk en 'n gesegde te begryp, die woorde van wyses en hulle raaisels.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
sodat hulle die spreuke en die slim dinge wat wyse mense sê, sal verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So sal hulle al die spreuke nog beter verstaan. Hulle sal snap wat wyse mense sê.