Proverbs 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My seun, hoor die tug van jou vader, en versaak die wet van jou moeder nie.
Afrikaans (NLV) 2011
My seun, luister na wat jou pa jou leer. Moenie wat jou ma vir jou sê in die wind slaan nie.
Afrikaans 1933/1953
My seun, luister na die tug van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;
Afrikaans 1983
My seun, jy moet luister na die onderrig wat jou vader jou gee; moenie wat jou moeder jou leer, verontagsaam nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My seun, luister na die vermaning van jou vader, en moenie die onderrig van jou moeder verontagsaam nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My kind, jy moet luister na wat jou pa en jou ma vir jou wil leer, jy moenie vergeet wat hulle vir jou leer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Jongmens moet die waarhede wat sy pa hom leer, ernstig opneem. Sy ma se lewenswaardes moet hy nie in die wind slaan nie.