Proverbs 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hulle sal 'n sierlike versiering vir jou hoof wees en kettings om jou nek.
Afrikaans (NLV) 2011
Wat jy by hulle leer, sal jou lewe met goedheid kroon en ’n versiering wees om jou nek.
Afrikaans 1933/1953
want dit is 'n lieflike krans vir jou hoof en sierlike kettings vir jou hals.
Afrikaans 1983
dit sal jou lewe versier soos 'n krans jou kop en 'n kettinkie jou hals.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want dit is 'n bekoorlike krans vir jou kop, en halssnoere vir jou nek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As jy dit nie vergeet nie, dan sal jy 'n mooi lewe hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ouers se liefdevolle dissipline maak ons mooi mense. Dit is soos klere wat ons lewe versier.