Proverbs 2:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou verberg;
Afrikaans (NLV) 2011
My seun, luister mooi na wat ek vir jou sê. Bewaar wat ek vir jou leer.
Afrikaans 1933/1953
My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou bewaar,
Afrikaans 1983
My seun, neem aan wat ek jou sê, maak wat ek jou voorskryf jou eie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My seun, as jy my woorde aanvaar, my opdragte veilig by jou hou
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My seun, hoe sal jy vir God leer ken? As jy luister na my en onthou wat ek vir jou sê,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jong vriend, indien jy na my wyse woorde oor die alledaagse lewe luister en my voorskrifte soos ’n kosbare skat binne-in jou bewaar,