Proverbs 2:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wanneer wysheid in jou hart inkom en kennis vir jou siel aangenaam is;
Afrikaans (NLV) 2011
Wysheid sal jou denke bepaal. Jy sal lief wees vir kennis.
Afrikaans 1933/1953
Want wysheid sal in jou hart kom, en kennis vir jou siel lieflik wees;
Afrikaans 1983
Die wysheid sal sy plek in jou lewe inneem, kennis sal vir jou iets aangenaams word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want wysheid sal in jou hart inkom, en kennis sal vir jou aangenaam wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die wysheid sal in jou kom woon en dit sal vir jou lekker wees om dinge te weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wysheid sal jou van verkeerde dinge weghou en jou lewe verryk.