Proverbs 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Besinning sal jou bewaar, verstand sal jou bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Oordeelkundigheid sal jou beskerm, verstandigheid sal na jou omsien.
Afrikaans 1933/1953
oorleg sal oor jou wag hou, verstand sal jou bewaak,
Afrikaans 1983
oordeelkundigheid sal oor jou wag hou en verstandigheid sal jou bewaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Goeie oordeel sal oor jou wag hou, verstandigheid sal jou bewaak
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As jy verstandig en versigtig is, dan sal jy veilig wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy sal ook begin let op wat jy sê. Jy sal verstandig raak.