Proverbs 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om jou te verlos van die weg van die bose mens, van die mens wat verkeerde dinge spreek;
Afrikaans (NLV) 2011
Dit sal jou weerhou van ’n verkeerde lewenswyse. Dit sal jou weghou van mense wat besig is met verkeerde dinge.
Afrikaans 1933/1953
om jou te red van die weg van die slegte, van die mens wat valse dinge spreek;
Afrikaans 1983
Dit sal jou weghou van die verkeerde pad af en van mense af wat verkeerde dinge verkondig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om jou te red van die pad van onheil, van iemand wat verdorwe uitsprake maak,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit sal jou help om nie verkeerd te lewe nie, dit sal jou red van mense wat jou wil bedrieg,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van sekere tipes mense sal jy wegbly,