Proverbs 2:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die paaie van opregtheid verlaat, om op die weë van duisternis te wandel;
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle is die mense wat afdwaal van die regte paaie om op donker paaie te gaan loop.
Afrikaans 1933/1953
van die wat die paaie van opregtheid verlaat om op weë van duisternis te wandel;
Afrikaans 1983
van dié af wat die regte paaie verlaat om op donker paaie te loop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van hulle wat reguit paaie verlaat om op donker weë te gaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want hulle is mense wat opgehou het om die regte dinge te doen en wat in die donker loop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
veral van diegene wat niks van lewensgeluk wil weet nie,