Proverbs 2:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat bly is om kwaad te doen, en hulle verlustig in die valsheid van die goddelose;
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle hou daarvan om te doen wat sleg is. Hulle juig oor verkeerde dinge.
Afrikaans 1933/1953
die wat hulle verheug in kwaaddoen, wat juig oor die valse streke van die slegte,
Afrikaans 1983
Hulle verheug hulle daarin om te doen wat sleg is en juig die wandade van die slegte mens toe;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van hulle wat vreugde daarin vind om kwaad te doen, wat juig oor die verdorwenheid van die kwaad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is vir hulle lekker om verkeerd te doen, hulle juig wanneer 'n slegte mens iemand wil bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
hulle wat dit geniet om heeltyd verkeerde dinge te doen.