Proverbs 2:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wie se weë krom is, en hulle dwaal op hul paaie;
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle loop kronkelpaaie, slaan ’n verkeerde koers in.
Afrikaans 1933/1953
van wie die paaie verkeerd is, en wat afwyk in hulle spore;
Afrikaans 1983
hulle paaie is krom en hulle koers is verkeerd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
hulle wie se paaie verdraai is, en wat die spoor byster is op hulle roetes,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle is mense wat nie op die regte pad kan loop nie, hulle hou aan om verkeerd te lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle loop op verkeerde paaie in die verkeerde rigting.