Proverbs 2:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die gids van haar jeug verlaat en die verbond van haar God vergeet.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy het haar man gelos en vergeet van haar belofte aan haar God.
Afrikaans 1933/1953
***
Afrikaans 1983
wat haar eie man verlaat en die verbond van haar God vergeet het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat die boesemvriend van haar jeug verlaat, die verbond van haar God vergeet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die vrou wat haar eie man gelos het en wat die ooreenkoms vergeet het wat sy voor haar God gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So ’n vrou het haar man en kinders verlaat en die huweliksooreenkoms voor God heeltemal vergeet.