Proverbs 2:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want haar huis neig na die dood en haar paaie na die dooies.
Afrikaans (NLV) 2011
Haar huis is die kortpad na die dood. Haar weg eindig tussen die dooies.
Afrikaans 1933/1953
want haar huis sink weg na die dood en haar paaie na die skimme;
Afrikaans 1983
Haar huis lei 'n mens na die dood toe, haar spore bring jou by die dooies uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, na die dood sak haar huis af, na die skimme haar spore.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In haar huis is jy naby die dood. As jy saam met haar gaan, dan is jy al klaar op die pad na die mense wat dood is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wie haar besoek, ervaar iets van die dood.