Proverbs 2:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat jy kan wandel in die weg van goeie mense en die paaie van die regverdiges kan bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Loop jy liewer op die pad van goeie mense. Hou by die paaie van die regverdiges.
Afrikaans 1933/1953
sodat jy kan wandel op die weg van die goeies en die paaie van die regverdiges kan hou;
Afrikaans 1983
Loop jy liewer die pad van die goeie mense, bly op die paaie van die regverdiges,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dus, jy moet die pad van goeie mense loop, en die weë van regverdiges – daarby moet jy hou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet luister na my, sodat jy kan lewe soos goeie mense lewe, sodat jy kan lewe soos mense wat reg doen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Meng eerder met mense wat die Here liefhet, met mense wat weet hoe om gelukkig te leef.