Proverbs 2:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die opregtes sal in die land woon, en die volmaaktes sal daarin bly.
Afrikaans (NLV) 2011
Die opregtes sal in die land bly woon. Hulle wat eerbaar is, sal ongesteurd daar kan bly.
Afrikaans 1933/1953
want die opregtes sal die land bewoon, en die regskapenes daarin oorbly,
Afrikaans 1983
want die opregtes sal die land bly bewoon, dié wat onberispelik leef, sal ongehinderd gelaat word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want opregtes sal die land bewoon, en wie onberispelik is, sal daarin agterbly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want dit is die eerlike mense wat in die land sal woon. Die mense wat heeltemal reg lewe, sal aanhou lewe in die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Opregte gelowiges sal die goeie van die aarde geniet. Hulle wat reg lewe, sal die lekker dinge van die lewe smaak.