Proverbs 2:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die goddelose sal van die aarde uitgeroei word, en die oortreders sal daaruit uitgeroei word.
Afrikaans (NLV) 2011
Goddeloses sal verwyder word uit die land. Bedrieërs sal uitgeroei word.
Afrikaans 1933/1953
maar die goddelose sal uit die land uitgeroei, en die ontroues sal daaruit weggeruk word.
Afrikaans 1983
maar slegte mense sal weggevee word uit die land, bedrieërs sal uitgeroei word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar die goddeloses sal uit die land uitgeroei word, en wie verraderlik optree, sal daaruit weggeruk word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die mense wat verkeerd doen, vir húlle sal God wegvat uit die land. Hy sal die mense wat ontrou is aan Hom, wegvat uit die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dommes wat nie weet hoe om reg te leef nie, sal egter niks van hierdie goeie dinge ervaar nie. Hulle is ongelukkige mense.