Proverbs 2:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ja, as jy na kennis roep en jou stem verhef tot begrip;
Afrikaans (NLV) 2011
Roep na insig. Roep hardop vir begrip.
Afrikaans 1933/1953
ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef,
Afrikaans 1983
Roep insig by, vra na gesonde begrip.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
ja, as jy om insig roep, hardop roep om verstandigheid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ja, as jy sê jy wil verstaan, as jy vra hoe jy verstandig kan word,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
indien jy na insig in die alledaagse lewe smag en meer kennis begeer oor hoe om te leef,