Proverbs 2:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As jy haar soek soos silwer, en na haar soek soos na verborge skatte;
Afrikaans (NLV) 2011
Soek daarna soos jy na silwer sou soek. Spoor dit op soos ’n versteekte skat.
Afrikaans 1933/1953
as jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte,
Afrikaans 1983
Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos 'n verborge skat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
as jy dit nastreef soos silwer, dit soos 'n verborge skat naspeur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
as jy dit so graag wil hê soos jy geld wil hê, en daarna soek soos jy na kosbare dinge sal soek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
indien jy heeltyd hierna soek soos ’n mens na kosbare silwer of na skatte soek,