Proverbs 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal jy weet wat dit beteken om respek te hê vir die Here. Jy sal leer om God te ken.
Afrikaans 1933/1953
dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind
Afrikaans 1983
Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dan sal jy insig hê in ontsag vir die Here, en kennis van God sal jy vind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dan sal jy verstaan hoe jy die Here moet dien, dan sal jy vir God leer ken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
sal jy die Here se liefde begin verstaan. Jy sal weet hoe om wys en gelukkig te leef.