Proverbs 2:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die HERE gee wysheid; uit sy mond kom kennis en insig.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is tog die Here wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig.
Afrikaans 1933/1953
***
Afrikaans 1983
Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, net die Here gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstandigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want dit is die Here wat wysheid gee, Hy sal vir jou leer om te weet en te verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Onthou egter net een saak: wysheid om reg te leef kom net van die Here af. Kennis en insig is net by Hom te kry.