Proverbs 2:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy bewaar die paaie van reg en bewaar die weg van sy heiliges.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy beskerm hulle wat ’n reguit pad loop. Hy bewaak die pad van sy getroue dienaars.
Afrikaans 1933/1953
deurdat Hy die paaie van die reg bewaak en die weg van sy gunsgenote bewaar;
Afrikaans 1983
Hy sien toe dat reg geskied, Hy hou wag oor die pad van sy troue dienaars.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
deurdat Hy die paaie van die reg bewaak; die pad van sy getroue volgelinge beskerm Hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy laat hulle altyd reg doen, Hy beskerm die lewe van die mense wat aan Hom behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al die spreuke sal jou leer hoe om reg op te tree. Jy sal sommer lus wees om reg te leef.