Proverbs 2:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal jy geregtigheid en reg en billikheid verstaan; ja, elke goeie pad.
Afrikaans (NLV) 2011
As jy aanvaar wat ek vir jou sê, sal jy insig hê in wat regverdig, reg en billik is. Jy sal op die goeie pad bly.
Afrikaans 1933/1953
dan sal jy geregtigheid en reg verstaan en regverdigheid -- elke goeie pad.
Afrikaans 1983
As jy aanneem wat ek jou sê, sal jy insig kry in wat regverdig en reg en billik is en sal jy op die goeie pad bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal jy verstaan wat regverdig, billik en reg is – elke goeie pad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As jy luister na my, dan sal jy verstaan wat dit is om reg te lewe en reg te doen en regverdig te wees, jy sal altyd op die regte pad loop en die regte dinge doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit sal vir jou lekker wees om daaroor na te dink. En jy sal weet hoe om met insig en begrip in elke situasie op te tree.