Proverbs 20:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Barmhartigheid en trou bewaar die koning, en sy troon word deur barmhartigheid ondersteun.
Afrikaans (NLV) 2011
Liefde en lojaliteit hou wag oor ’n koning. Sy troon word versterk deur liefde.
Afrikaans 1933/1953
Liefde en trou behoed die koning, en deur liefde stut hy sy troon.
Afrikaans 1983
Liefde en trou maak 'n koning veilig; deur liefde staan sy troon sterk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Troue liefde en waarheid beveilig 'n koning; ja, met troue liefde stut hy sy troon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer 'n koning doen wat hy belowe en hy hou sy belofte, dan is hy veilig en hy hou aan om te regeer, want hy doen wat hy belowe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Goedheid en getrouheid is ’n leier se behoud. So lank as wat hy vir ander omgee, sal hy regeer.