Proverbs 23:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie sy lekkernye begeer nie, want dit is bedrieglike spys.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie al die lekker kos begeer nie. Jy kan jou met die kos misgis.
Afrikaans 1933/1953
Moenie sy lekker ete begeer nie, want dit is bedrieglike spys.
Afrikaans 1983
Moenie sy lekker kos begeer nie; dit kan jou duur te staan kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie sy lekkernye begeer nie, want dit is misleidende kos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
jy moenie van sy lekker kos wil hê nie, die lekker kos sal jou verkeerde dinge laat doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moet ook nie so na die gasheer se kos staar dat almal ongemaklik voel nie. Sy kos is tog nie so lekker as wat jy dink nie.