Proverbs 23:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jou oë sal vreemde vroue aanskou, en jou hart sal verkeerde dinge uitspreek.
Afrikaans (NLV) 2011
Jy sien dan vreemde dinge en jou gedagtes is verward.
Afrikaans 1933/1953
Jou oë sal vreemde dinge sien en jou hart verkeerde dinge spreek;
Afrikaans 1983
Dan sien jy vreemde dinge en praat jy verkeerde dinge;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sien jou oë vreemde goed, en jou hart praat verdorwe dinge.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sien jy dinge wat jy nie ken nie en jy dink deurmekaar dinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit voel soos ’n ontploffing in jou kop. Jy sien dinge wat nie bestaan nie. Jy praat die grootste klomp onsin.