Proverbs 23:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Eet nie die brood van hom wat 'n bose oog het nie, en begeer nie sy lekkernye nie;
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie eet by ’n suinige mens nie. Moenie sy lekker kos begeer nie.
Afrikaans 1933/1953
Eet nie die brood van een wat afgunstig is nie, en begeer nie sy lekker ete nie.
Afrikaans 1983
Moenie by 'n suinige mens gaan eet nie, moenie sy lekker kos begeer nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie die brood van 'n gierigaard eet nie, en moenie sy lekkernye begeer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie by 'n suinige mens gaan eet nie, jy moenie sy lekker kos wil hê nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie jou met ’n baie suinige mens ophou nie. Vra hom niks nie. Hy sal jou uitnooi om by hom te kom eet.