Proverbs 24:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Deur wysheid word 'n huis gebou; en deur begrip word dit vasgestel:
Afrikaans (NLV) 2011
Met wysheid word ’n huis gebou. Insig is nodig om dit te onderhou.
Afrikaans 1933/1953
Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstand word dit bevestig;
Afrikaans 1983
Daar is verstand nodig om 'n huis te bou, insig om sy fondamente te lê,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstandigheid word dit gevestig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Iemand wat wysheid het, kan 'n huis bou. As hy verstandig is, dan kan hy die huis sterk bou sodat dit vas staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Gelukkige gesinslewe kom nie vanself nie. ’n Mens moet hard daarvoor werk. Dit is soos ’n huis wat jy bou. Alles moet netjies beplan word.