Proverbs 26:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So is die man wat sy naaste bedrieg en sê: Is ek nie besig om te sport nie?
Afrikaans (NLV) 2011
so is iemand wat ander bedrieg en sê: “Ek het net ’n grappie gemaak.”
Afrikaans 1933/1953
so is die man wat sy naaste bedrieg en sê: Ek speel somaar.
Afrikaans 1983
so is iemand wat 'n ander bedrieg en sê: “Ek speel sommer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
so is iemand wat sy vriend bedrieg en dan sê: “Ek het maar net 'n grap gemaak.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Net so kan jy nie jou vriend seermaak en dan sê dit was ’n grap nie.