Proverbs 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sal jou skure vol word met oorvloed, en jou perse sal uitbars met mos.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal jou opgaarplekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn.
Afrikaans 1933/1953
dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.
Afrikaans 1983
dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van die wyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dan sal jou graanskure oorvol wees, en van •nuwe wyn sal jou parskuipe oorloop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sal jou stoorkamers heeltemal vol wees, en daar sal so baie wyn wees dat jou parskuipe oorloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan sal jy meer as genoeg hê om van te leef. Jou lewe sal vol vreugde wees.