Proverbs 3:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die HERE tugtig hom wat Hy liefhet; soos 'n vader die seun in wie hy 'n welbehae het.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here bestraf immers hulle wat Hy liefhet net soos ’n pa sy seun teregwys.
Afrikaans 1933/1953
want die HERE tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het.
Afrikaans 1983
want die Here straf die mens wat Hy liefhet net soos 'n vader doen met sy seun.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want die een vir wie die Here liefhet, wys Hy tereg, soos 'n vader die seun vir wie hy omgee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want Hy straf jou omdat Hy lief is vir jou, Hy doen dit soos 'n pa wat lief is vir sy kind.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy raas met ons omdat Hy ons so baie liefhet. So help Hy ons om met nog groter wysheid en vreugde te leef.