Proverbs 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gelukkig is die mens wat wysheid vind, en die mens wat verstand verkry.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mens wat wysheid kry, is gelukkig. Dit gaan goed met die mens wat insig kry.
Afrikaans 1933/1953
Gelukkig die mens wat wysheid gevind het, en die mens wat verstand verkry;
Afrikaans 1983
Dit gaan goed met die mens wat wysheid gevind het, wat insig as sy deel ontvang het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoe gelukkig is 'n mens wat wysheid vind, en 'n mens wat verstandigheid verkry!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit gaan goed met die mens wat wysheid gekry het, met die mens wat verstandig geword het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Iemand wat elke dag reg leef en met insig optree, se lewe is vol geluk. Die blydskap wat uit ’n wyse lewe straal, is baie kosbaar.