Proverbs 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die handelsware daarvan is beter as die handelsware van silwer, en die wins daarvan as fyn goud.
Afrikaans (NLV) 2011
Wysheid het meer voordele as geld. Haar beloning is meer werd as goud.
Afrikaans 1933/1953
want die verkryging daarvan is beter as die van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud;
Afrikaans 1983
want dit bring meer winste in as silwer en lewer 'n groter opbrengs as goud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, die wins wat wysheid lewer, is meer as dié van silwer, meer as dié van goud is haar opbrengs.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want om wysheid te kry, is beter as om silwer en goud te kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is baie meer werd as al die banke se geld en al die myne se goud,