Proverbs 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy is kosbaarder as robyne, en alles wat jy kan begeer, is nie met haar vergelykbaar nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Wysheid het meer waarde as edelstene. Niks wat jy ooit kan begeer, vergelyk daarmee nie.
Afrikaans 1933/1953
dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.
Afrikaans 1983
Dit het meer waarde as edelstene; wat jy ook al as kosbaar beskou, niks kan daarmee vergelyk word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy is kosbaarder as koraal; niks wat jy begeer, kan met haar vergelyk word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wysheid is meer kosbaar as koraal. Baie dinge is vir jou kosbaar, maar niks is so kosbaar soos die wysheid nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
baie meer as die allerkosbaarste dinge wat jy graag wil hê.