Proverbs 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Lengte van dae is in haar regterhand; en in haar linkerhand rykdom en eer.
Afrikaans (NLV) 2011
Met die een hand gee wysheid ’n lang lewe. Met die ander hand rykdom en eer.
Afrikaans 1933/1953
In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;
Afrikaans 1983
Die wysheid gee met die een hand 'n lang lewe en met die ander rykdom en eer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Lang lewe is in haar regterhand, en in haar linkerhand, rykdom en eer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die wysheid gee vir jou 'n lang lewe. Jy sal ook ryk word, en mense sal jou respekteer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nog ’n voordeel van ’n wyse manier van leef, is ’n lang lewe vol rykdom en eer.