Proverbs 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Haar weë is weë van plesier, en al haar paaie is vrede.
Afrikaans (NLV) 2011
Wysheid maak ’n mens gelukkig. Wie dit volg, beleef vrede.
Afrikaans 1933/1953
sy weë is lieflike weë, en al sy paaie is vrede.
Afrikaans 1983
Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Haar weë is aangename weë, en al haar paaie is vrede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Iemand wat wysheid het, geniet die lewe, en dit gaan goed met hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit bring baie aangename dinge. Dit bring vrede binne-in jou.