Proverbs 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE het die aarde deur wysheid gegrond; deur verstand het Hy die hemele bevestig.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het die aarde met wysheid op sy plek neergesit, met insig die hemel oopgespan.
Afrikaans 1933/1953
Die HERE het deur wysheid die aarde gegrond, deur verstand die hemele vasgestel;
Afrikaans 1983
Die Here het die fondament van die aarde met wysheid gelê en die hemel gebou met insig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here self het die aarde gegrondves met wysheid, die hemel gevestig met verstand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het wysheid en verstand, Hy het die aarde en die hemel gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Met wysheid het God die aarde gemaak en die hemele met insig aanmekaargesit.