Proverbs 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Deur sy kennis word die dieptes opgebreek, en die wolke laat dou waai.
Afrikaans (NLV) 2011
Deur sy kennis het water uit die diep fonteine geborrel en het daar reën uit die wolke geval.
Afrikaans 1933/1953
deur sy kennis het die watervloede oopgebreek en het die wolke dou gedrup.
Afrikaans 1983
Deur sy kennis is die groot waters van mekaar geskei en drup die wolke van vog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Deur sy kennis is die •oerwaters gekloof en drup die wolke dou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het geweet wat om te doen, Hy het fonteine uit die diep water laat stroom en Hy het die wolke vol water gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy kennis het fonteine uit die dieptes laat opspring en het wolke reën gegee.