Proverbs 3:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My seun, laat hulle nie van jou oë afwyk nie; bewaar gesonde wysheid en oorleg.
Afrikaans (NLV) 2011
My seun, moenie takt en oorleg uit die oog verloor nie. Hou altyd daaraan vas.
Afrikaans 1933/1953
My seun, laat dit nie uit jou oë wyk nie, bewaar beleid en oorleg,
Afrikaans 1983
My seun, behou die takt en oorleg; moet dit nie uit die oog verloor nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My seun, vindingrykheid en goeie oordeel – laat dit nie aan jou oë ontglip nie; hou daarby.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My kind, jy moet met ware wysheid lewe, jy moenie ophou om verstandig te wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jong vriend, daar is twee dinge waarsonder jy in hierdie lewe nie kan klaarkom nie. Een is ’n begeerte om reg te leef. Die ander is om te weet hoe om reg te praat en te doen.