Proverbs 3:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal jy veilig in jou weg wandel, en jou voet sal nie struikel nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Jou pad sal veilig wees. Jy sal nie struikel nie.
Afrikaans 1933/1953
dan sal jy veilig jou weg bewandel en jou voet nie stamp nie;
Afrikaans 1983
jy sal jou pad veilig loop en jou voet nie stamp nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal jy veilig loop op jou pad; jou voet sal jy nie stamp nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sal jy veilig loop op jou pad deur die lewe en jy sal nie jou tone stamp nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan sal jy ook veilig en beskut voel.