Proverbs 3:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As jy gaan lê, moet jy nie bang wees nie; ja, jy sal gaan lê, en jou slaap sal soet wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Jy sal kan gaan slaap sonder om bang te wees. Jy sal rustig kan bly slaap.
Afrikaans 1933/1953
as jy gaan lê, sal jy nie skrik nie, en lê jy, dan sal jou slaap soet wees.
Afrikaans 1983
jy sal nie bang hoef te wees as jy gaan slaap nie; as jy gaan lê, sal jy rustig slaap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As jy gaan lê, sal jy nie verskrik wees nie, as jy lê, sal jou slaap soet wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal dan nie bang wees om te gaan slaap nie, jy sal gaan lê en jy sal lekker slaap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wanneer jy gaan slaap, sal jy nie bang wees nie. Jou nagrus sal goed wees.